CALEDON * WESTERN CAPE * SOUTH AFRICA
Ons is vriendelike boeremense wat spesialiseer in wegneem etes soos Pizzas, Burgers, Chips, Gatsbys, Gesondheids broodjies, Slaai en Geroosterde toebroodjies. Gekookte maaaltye word op aanvraag gedoen. ( Bespreek 08h00 vir maaltye ).
Bogenoemde kan ook binne in n skoon Restaurant geniet word by gemaklike tafels en stoele.
Ons bak ook pannekoek en wafels met heerlike vulsels.
n Verskeidenheid tuisgebak soos koekies, beskuit, pasteie, grootkoeke en terte te koop.
Heerlike boeretroos en tert/koek van die dag kan ook geniet word.
Ons beskik ook oor internet fasiliteite.
Om tyd te bespaar kan telefoniese bestellings voor af geplaas word
Ons beskik egter nie oor bank of kredietkaart fasiliteite nie ons ontbyt word reg deur die dag bedien.
Ons het koeldranke vir diabete.
